Deel

Kwalifiseer jy vir staatshulp? Lees hier

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Bejaardes wat sukkel, moet ondersoek instel of hulle vir ’n staatspensioen kwalifiseer. Foto: Unsplash
Bejaardes wat sukkel, moet ondersoek instel of hulle vir ’n staatspensioen kwalifiseer. Foto: Unsplash
unsplash

Die tou mense teen die einde van die maand by jou plaaslike pos- of staatskantoor behoort vir jou ’n goeie idee te gee van hoeveel mense op staatshulp steun om aan die lewe te bly.

Die staat betaal elke maand deur die departement van maatskaplike ontwikkeling R1 690 aan miljoene Suid-Afrikaners wat hul aftree-ouderdom bereik het, maar nie vir hulself kan sorg nie. In Oktober vanjaar gaan die bedrag met ’n skamele R10 tot R1 700 verhoog word.

Om vir ’n staatspensioentoelae in aanmerking te kom, moet jy minstens 60 jaar oud wees en aan sekere vereistes voldoen. Dit word gewoonlik deur ’n maatskaplike werker of verteenwoordiger van die staat bepaal en sluit in dat jou bates nie meer as R1 056 000 mag wees nie (R2 122 000 vir jou en jou gade indien jy getroud is) en dat jy geen ander soortgelyke staatshulp ontvang nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.14
-0.4%
Rand - Pond
23.12
-0.7%
Rand - Euro
19.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.07
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Platinum
1,047.13
-0.7%
Palladium
1,017.25
-1.0%
Goud
2,415.69
-0.2%
Silwer
31.77
-0.8%
Brent-ruolie
82.88
-1.0%
Top-40
73,319
-0.2%
Alle aandele
79,716
-0.1%
Hulpbronne 10
63,940
-0.5%
Industriële 25
110,293
+0.1%
Finansiële 15
17,284
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos